song lyrics / Louis Brittz / Houtkruis lyrics  | FRen Français

Houtkruis lyrics

Performer Louis Brittz

Houtkruis song lyrics by Louis Brittz official

Houtkruis is a song in Afrikaans

Ek onthou vir Dawid
Voor die ark het hy gedans en juig
Na die kruis van Jesus
Hoe sal ons kan hande vou en swyg?

Daar was ´n houtkruis (Jesus los vir my)
'n Redder aan ‘n houtkruis vasgeslaan
Ja, daar was ‘n houtkruis
En daarom sal ek sing

Wie sal my kan stilmaak?
Wie sal my kitaar se snaar afbreek?
Wie sal my kan doodmaak?
As my voete in 'n dans wil los wil breek

Daar was ´n houtkruis (Jesus los vir my)
Ja, redder aan ‘n houtkruis vasgeslaan
Ja, daar was ‘n houtkruis
En daarom sal ek sing

Ek vra nie hoe jy voel nie
As gevoelens hoegenaamd besluite raak
Dan was daar nooit die pyn nie
Toe die spykers deur Sy bloed daardie houtkruis kraak

O, daar was ‘n houtkruis (Jesus bloed gevloei)
Ja, redder aan ‘n houtkruis vasgeslaan
Ja, daar was ‘n houtkruis
En daarom sal ek sing

Ja, daar was ‘n houtkruis
'n Redder aan 'n houtkruis vasgeslaan
Ja, daar was ‘n houtkruis
En daarom sal ek sing

Ja, daar was ‘n houtkruis (Jesus bloed gevloei)
´n Redder aan ‘n houtkruis vasgeslaan
Ja, daar was ‘n houtkruis
En daarom sal ek sing
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Houtkruis lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the star
2| symbol to the left of the thumbs up
3| symbol to the right of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid