song lyrics / Louis Brittz / Genade Verniet lyrics  | FRen Français

Genade Verniet lyrics

Performer Louis Brittz

Genade Verniet song lyrics by Louis Brittz official

Genade Verniet is a song in Afrikaans

Genade verniet oor my uitgegiet wk skuld U al my dae oor en oor
My wysheid, my wins help my net mooi niks ek smag na U en U alleen

My hart Jesus
Sing

Deur die koudste nag, deur die langste dag, elke oomblik sal ek onthou
Van U trou o Heer en my tyd van seer was U liefde m my gevou

U liefde in my lewe, gaan my verstand te bowe geen ander belofte, is dit wat U belowe

Genade verniet oor my uitgegiet ek skuld U al my dae, oor en oor
My wysheid, my wins help my net mooi niks ek smag na U en U alleen

My hart Jesus
My hart Jesus
My hart Jesus
Sing

Deur die koudste nag, deur die langste dag, elke oomblik sal ek onthou
Van U trou o Here, my tyd van seer was U liefde om my gevou
Deur die koudste nag, deur die langste dag, elke oomblik sal ek onthou
Van U trou o Here, my tyd van seer was U liefde m my gevou

U liefde in my lewe, gaan my verstand te bowe geen ander belofte, is dit wat U belowe
U liefde in my lewe, gaan my verstand te bowe geen ander belofte, is dit wat U belowe

Deur die koudste nag, deur die langste dag, elke oomblik sal ek onthou
Van U trou o Heer en my tyd van seer was U liefde m my gevou
Deur die koudste nag, deur die langste dag, elke oomblik sal ek onthou
Van U trou o Heer en my tyd van seer was U liefde m my gevou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Genade Verniet lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the camera
2| symbol to the left of the smiley
3| symbol at the top of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid