song lyrics / Louis Brittz / Ek Soek U O God, my God / Soos ‘n Wildsbok lyrics  | FRen Français

Ek Soek U O God, my God / Soos ‘n Wildsbok lyrics

Performers Louis BrittzJean Marais

Ek Soek U O God, my God / Soos ‘n Wildsbok song lyrics by Louis Brittz official

Ek Soek U O God, my God / Soos ‘n Wildsbok is a song in Afrikaans

Ek soek na U O God, my God, ek dors na U God
Soos 'n land sonder water wil ek tot U nader
Om by U te wees
Om by U te wees

As ek saans aan U dink my God oor die pyns in die nag
Dan weet ek U help my, U hand ondersteun my
Ek wil naby U bly
Ek wil naby U bly

Want U liefde is meer werd as die lewe
Daarom sal ek U vir altyd prys
My hande op hef om U naam te eer
Want U is die Heer vir wie ek lewe

Ek soek na U O God, my God, ek dors na U God
Soos 'n land sonder water wil ek tot U nader
Om by U te wees
Om by U te wees

As ek saans aan U dink my God oor die pyns in die nag
Dan weet ek U help my, U hand ondersteun my
Ek wil naby U bly
Ek wil naby U bly

Want U liefde is meer werd as die lewe
En daarom sal ek U vir altyd prys
My hande op hef om U naam te eer
Want U is die Heer vir wie ek lewe

Soos 'n wildsbok wat smag na water smag my siel na U O Heer
U alleen is my hartsverlange en ek bring aan U die eer

U alleen is my bron van krag
In U teenwoordigheid wil ek wag
Want U alleen is my hartsverlange en ek bring aan U die eer

U alleen is my bron van krag
In U teenwoordigheid wil ek wag
U alleen is my hartsverlange en ek bring aan U die eer

Want U liefde is meer werd as die lewe
En daarom sal ek U vir altyd prys
My hande op hef om U naam te eer
Want U is die Heer vir wie ek lewe

Ek soek na U O God, my God, ek dors na U God
Soos 'n land sonder water wil ek tot U nader
Om by U te wees
Om by U te wees
Om by U te wees
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Soek U O God, my God / Soos ‘n Wildsbok lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the target
2| symbol to the left of the house
3| symbol to the right of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid