song lyrics / Laurika Rauch / Waarheen Gaan Die Tyd, My Lam lyrics  | FRen Français

Waarheen Gaan Die Tyd, My Lam lyrics

Performer Laurika Rauch

Waarheen Gaan Die Tyd, My Lam song lyrics by Laurika Rauch official

Waarheen Gaan Die Tyd, My Lam is a song in Afrikaans

As die blaar van die boom op die grond sou val en die wind dit weer kom haal
Sal die wind die blaar na die wolke toe vat tot die reën weer op hom val

Dis die siklus van die lewe my kind, dis ‘n mooi en suiwer ding
Soos die een ons groet en aanbeweeg, begin die engele weer te sing

En waarheen gaan die tyd my Lam, jy was jonk gewees en jy was skaam
Jy was weggevoer deur die lewenswind, maar my Hart jy bly
Nog steeds my kind

Voor my oë het jy ‘n mens geword, in die modder gespeel en bal geskop
Soos ‘n pleister jou seer kon beter maak, het jy ook geleer met die hart
Is dit ‘n ander saak

Ons het saam gelag en saam gehuil, al die modes probeer, styl na styl
Jou hart was gebreek en weer heel gemaak, in die kiekies lag ons saam
In die kiekies lag ons saam

Waarheen gaan die tyd my Lam, jy was jonk gewees en jy was skaam
Jy was skaam, jy was gevang die lewenswind, maar my Hart jy bly
Nog steeds my kind

En ek wou jou graag beskerm teen die lewe se seer
Maar tog het ek geweet jy gaan self
Jou lesse leer

Waarheen gaan die tyd my Lam, jy was jonk gewees en jy was skaam
Toe's jy weggevoer deur die lewenswind, maar my Hart jy bly my kind

Waarheen gaan die tyd my Lam, jy was jonk gewees en jy was skaam
Toe's jy weggevoer deur die lewenswind, maar my Hart jy bly
Nog steeds my kind

My kind
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Waarheen Gaan Die Tyd, My Lam lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the trash
2| symbol to the right of the envelope
3| symbol to the left of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid