song lyrics / Laurika Rauch / Die Tyd Stap Aan lyrics  | FRen Français

Die Tyd Stap Aan lyrics

Performer Laurika Rauch

Die Tyd Stap Aan song lyrics by Laurika Rauch official

Die Tyd Stap Aan is a song in Afrikaans

Die kort hand op twaalf, en die lang hand op drie
Jy lê met jou kop hier teen my knie
Ek soek jou gesels maar jy’s lank nie meer hier nie
En kyk hoe loop die lang hand oor na vier

Die kort hand op twaalf, en die lang hand digby vyf
Jy’s droomland toe, en ek sit met jou lyf
Ek wou nog praat oor ons liefde en die res
Maar in stilte, lê die lang hand langs die ses

Tyd stap aan, dit vlieg vir jou en my
In doodse stilte gaan die tyd verby
Tyd stap aan, dit vlieg vir jou en my (Die tyd stap aan)
Maar elke oomblik voel soos ‘n ewigheid vir my

Die kort hand op twaalf, en die lang hand skuins na tien
Ek wens ek kon die toekoms vir ons sien
Maar nou sit ek hier in die verlede en delf
Terwyl jy slaap kruip die lang hand oor die elf

Die tyd stap aan, dit vlieg vir jou en my
In doodse stilte gaan die tyd verby
Die tyd stap aan, dit vlieg vir jou en my (Die tyd stap aan)
En elke oomblik voel soos ‘n ewigheid vir my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Tyd Stap Aan lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the trash
2| symbol to the left of the television
3| symbol to the left of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid