song lyrics / Laurika Rauch / Reispsalm lyrics  | FRen Français

Reispsalm lyrics

Performer Laurika Rauch

Reispsalm song lyrics by Laurika Rauch official

Reispsalm is a song in Afrikaans

Ons is gesoute reisigers deur dop en lied, deur klank en vers
Ons is ballings uit ‘n paradys orals bekend maar nêrens tuis
Agter elke grens ‘n vreemde taal, in elke stad sy katedraal
Maar hoe jy ook al sing of vra, jou toekoms bly in Afrika

Hoe lank moet jy nog aanhou soek deur kaart of bybel, gids of boek
By watter herberg teen die wind, in watter stal jou heiland vind
Onder watter ster of noorderlig bly ons strompel, blind en sonder sig
Slegs die suiderkruis wag lankal daar, jou toekoms is in Afrika

As die nag finaal sy mantel gooi, as die son verdof van wit tot rooi
As die stede stil word, mense bang in die woude niks meer voëlgesang
Sal ons wat weet, ons voete wend terug na die donker kontinent
Die laaste lente volg weldra, maar ons toekoms is in Afrika

Sal ons wat weet, ons voete wend terug na die donker kontinent
Die laaste lente volg weldra, maar ons toekoms is in Afrika

Want eendag is ons kinders daar,nou reis ons weer saam na Afrika
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Reispsalm lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of magnifying glass
2| symbol to the right of the trash
3| symbol at the bottom of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid