song lyrics / Laurika Rauch / Ek Het 'n Huisie By Die See lyrics  | FRen Français

Ek Het 'n Huisie By Die See lyrics

Performer Laurika Rauch

Ek Het 'n Huisie By Die See song lyrics by Laurika Rauch official

Ek Het 'n Huisie By Die See is a song in Afrikaans

Ek het ‘n huisie by die see, dis nag
Ek hoor aaneen, aaneen, die golwe slaan teenaan die rots waarop my huisie staan
Met al die oseaan se woeste krag

Ek hoor die winde huil, ‘n kreun, ‘n klag
Soos wat verlore siele in hul nood, al dwalend, klagend, wat in graf en dood
Geen rus kon vind nie maar nog soek en smag

My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig
Ek hoor dan maar hoe loor die storm daarbuite
Ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite
Hier binne is dit veilig, warm en dig

Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan
Dit is ‘n rots waarop my huisie staan
Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan
Dit is ‘n rots waarop my huisie staan

My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig
Ek hoor dan maar hoe loor die storm daarbuite
Ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite
Hier binne is dit veilig, warm en dig

Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan
Dit is ‘n rots waarop my huisie staan
Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan
Dit is ‘n rots waarop my huisie staan

Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan
Dit is ‘n rots waarop my huisie staan
Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan
Dit is ‘n rots waarop my huisie staan

Dit is ‘n rots waarop my huisie staan
Dit is ‘n rots waarop my huisie staan
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Het 'n Huisie By Die See lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the star
2| symbol to the left of the calculator
3| symbol at the bottom of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid