paroles de chanson / Laurika Rauch parole / Ek Het 'n Huisie By Die See lyrics  | ENin English

Paroles de Ek Het 'n Huisie By Die See

Interprète Laurika Rauch

Paroles de la chanson Ek Het 'n Huisie By Die See par Laurika Rauch lyrics officiel

Ek Het 'n Huisie By Die See est une chanson en Afrikaans

Ek het ‘n huisie by die see, dis nag
Ek hoor aaneen, aaneen, die golwe slaan teenaan die rots waarop my huisie staan
Met al die oseaan se woeste krag

Ek hoor die winde huil, ‘n kreun, ‘n klag
Soos wat verlore siele in hul nood, al dwalend, klagend, wat in graf en dood
Geen rus kon vind nie maar nog soek en smag

My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig
Ek hoor dan maar hoe loor die storm daarbuite
Ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite
Hier binne is dit veilig, warm en dig

Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan
Dit is ‘n rots waarop my huisie staan
Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan
Dit is ‘n rots waarop my huisie staan

My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig
Ek hoor dan maar hoe loor die storm daarbuite
Ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite
Hier binne is dit veilig, warm en dig

Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan
Dit is ‘n rots waarop my huisie staan
Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan
Dit is ‘n rots waarop my huisie staan

Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan
Dit is ‘n rots waarop my huisie staan
Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan
Dit is ‘n rots waarop my huisie staan

Dit is ‘n rots waarop my huisie staan
Dit is ‘n rots waarop my huisie staan
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ek Het 'n Huisie By Die See

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas du nuage
2| symbole en bas de l'oeil
3| symbole en haut de la croix
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid