paroles de chanson / Laurika Rauch parole / Moenie Weggaan Nie lyrics  | ENin English

Paroles de Moenie Weggaan Nie

Interprète Laurika Rauch

Paroles de la chanson Moenie Weggaan Nie par Laurika Rauch lyrics officiel

Moenie Weggaan Nie est une chanson en Afrikaans

Moenie weggaan nie
Jy moet liewer vergeet
Maar jy moet net onthou:, verby is verby
Wis uit die tyd van misverstand
Die aanhou probeer om te vergeet van die weggaantyd
Gister het gebeur
Moenie weggaan nie
Moenie weggaan nie
Moenie weggaan nie
Moenie weggaan nie
Moenie weggaan nie

Maar ek belowe jou nou, gepêrelde dou, juwele van reën want so word ons een
Ek sal die aarde verskuif tot lank na my dood met glans jou beklee in goue lig doop
Ek gee jou ‘n ryk waar die liefde regeer soos die liefde ons leer in ons klein koninkryk, moenie weggaan nie
Moenie weggaan nie
Moenie weggaan nie
Moenie weggaan nie

Kom luister na my
In elke- dag- taal vertel ek vir jou ‘n liefdesverhaal
Twee mense leer, twee harte versmelt, een liefde ontvlam ‘n tweede keer
Ek vertel ‘n verhaal van ‘n koning se nood
Hy sterf van sy liefde, want weggaan is dood
Moenie weggaan nie
Moenie weggaan nie
Moenie weggaan nie

Het jy al gesien, hoe ‘n verkluimde vulkaan wat afgeleef lyk aan die brand kan slaan
Ek dink dit is waar, ‘n veldbrand wat brand, maak ryker die oes as ‘n ryk somersjaar
En kom die nag, verhelder die lug as die rooi en die blou in die aandskemer trou, moenie weggaaan nie
Moenie weggaan nie
Moenie weggaan nie
Moenie weggaan nie

So min bly nou oor
Ek huil nie meer nie
Ek praat nie meer
Ek is nie meer nie
Ek wil nie meer nie
Die lewe is leeg
Is leeg sonder jou

Maak my die skaduwee van jou skadu
Maak my die eggo van die woorde uit jou mond, van jou voetstap op die grond
Moenie weggaan nie
Moenie weggaan nie
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Moenie Weggaan Nie

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de l'ampoule
2| symbole en haut de la valise
3| symbole en haut du pouce en l'air
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid