song lyrics / Laurika Rauch / Ek Het ‘n Boer Sien Dans lyrics  | FRen Français

Ek Het ‘n Boer Sien Dans lyrics

Performer Laurika Rauch

Ek Het ‘n Boer Sien Dans song lyrics by Laurika Rauch official

Ek Het ‘n Boer Sien Dans is a song in Afrikaans

Ek het ver gery op ‘n nuwe pad vir die eerste keer
Êrens in die Groot Karoo
Was die langste tyd van byna niks, maar die kortste pad na waar ek wou wees
Ek het verlang na die see

Dit was ‘n groot verdwaal op ‘n reguit pad
Ek het noord en suid in die veld verlê, maar na ‘n prentjie op ‘n plaaspad was ek seker
Ek ruik die reën

Ek het ‘n boer sien dans in die Karoo
Met sy hoed in die hand, dakloos in die water van bo
Ek het ‘n boer sien dans in die Karoo
Hy sê, ons noem dit hier genadewater, meisiekind, hierdie reën
Hierdie water bly ‘n seën

Ek het stilgestaan op ‘n nuwe plek vir die eerste keer
Êrens in die Groot Karoo
Was die mooiste plek van byna niks op ‘n plaas met die naam Berlin
Toe die hemel die aarde seën

Dit was soos huis toe kom op ‘n reguit pad
Ek en ‘n vreemdeling met die hoed in die hand
‘n Prentjie op ‘n plaaspad. die stof, die dans en die reën

Ek het ‘n boer sien dans in die Karoo
Met sy hoed in die hand, dakloos in die water van bo
Ek het ‘n boer sien dans in die Karoo
Hy sê, ons noem dit hier genadewater, meisiekind, hierdie reën
Hierdie water bly ‘n seën

Ek het ‘n boer sien dans in die Karoo
Met sy hoed in die hand, dakloos in die water van bo
Ek het ‘n boer sien dans in die Karoo
Hy sê, ons noem dit hier genadewater, meisiekind, hierdie reën
Hierdie water bly ‘n seën

Ek het ‘n boer sien dans in die Karoo
Met sy hoed in die hand, dakloos in die water van bo
Ek het ‘n boer sien dans in die Karoo
Hy sê, ons noem dit hier genadewater, meisiekind, hierdie reën
Hierdie water bly ‘n seën
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Het ‘n Boer Sien Dans lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the padlock
2| symbol at the bottom of the envelope
3| symbol at the top of the house
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid