paroles de chanson / Laurika Rauch parole / Waarheen Gaan Die Tyd, My Lam lyrics  | ENin English

Paroles de Waarheen Gaan Die Tyd, My Lam

Interprète Laurika Rauch

Paroles de la chanson Waarheen Gaan Die Tyd, My Lam par Laurika Rauch lyrics officiel

Waarheen Gaan Die Tyd, My Lam est une chanson en Afrikaans

As die blaar van die boom op die grond sou val en die wind dit weer kom haal
Sal die wind die blaar na die wolke toe vat tot die reën weer op hom val

Dis die siklus van die lewe my kind, dis ‘n mooi en suiwer ding
Soos die een ons groet en aanbeweeg, begin die engele weer te sing

En waarheen gaan die tyd my Lam, jy was jonk gewees en jy was skaam
Jy was weggevoer deur die lewenswind, maar my Hart jy bly
Nog steeds my kind

Voor my oë het jy ‘n mens geword, in die modder gespeel en bal geskop
Soos ‘n pleister jou seer kon beter maak, het jy ook geleer met die hart
Is dit ‘n ander saak

Ons het saam gelag en saam gehuil, al die modes probeer, styl na styl
Jou hart was gebreek en weer heel gemaak, in die kiekies lag ons saam
In die kiekies lag ons saam

Waarheen gaan die tyd my Lam, jy was jonk gewees en jy was skaam
Jy was skaam, jy was gevang die lewenswind, maar my Hart jy bly
Nog steeds my kind

En ek wou jou graag beskerm teen die lewe se seer
Maar tog het ek geweet jy gaan self
Jou lesse leer

Waarheen gaan die tyd my Lam, jy was jonk gewees en jy was skaam
Toe's jy weggevoer deur die lewenswind, maar my Hart jy bly my kind

Waarheen gaan die tyd my Lam, jy was jonk gewees en jy was skaam
Toe's jy weggevoer deur die lewenswind, maar my Hart jy bly
Nog steeds my kind

My kind
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Waarheen Gaan Die Tyd, My Lam

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas du téléviseur
2| symbole en bas du casque
3| symbole en haut du coeur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid