song lyrics / Laurika Rauch / Deur Die Oë Van ‘N Kind lyrics  | FRen Français

Deur Die Oë Van ‘N Kind lyrics

Performer Laurika Rauch

Deur Die Oë Van ‘N Kind song lyrics by Laurika Rauch official

Deur Die Oë Van ‘N Kind is a song in Afrikaans

Deur die oë van ‘n kind is die wêreld geel, ’n strand waarop ons uitgelate speel
Ek duik jou, jy val, ons slaan vuis oor ’n bal,ek huil nie te veel nie, die wêreld is heel

Deur die oë van ‘n kind is die wêreld groen, want pappa is hier, hy kan alles doen
Jy glo wat hy sê, jy kan kry wat jy wil hê in ruil vir ’n taai klapsoen

Sien ’n reënboog in droë woestyn
’n Glimlag wat breek deur die pyn
Jy vra waar’s die hoop en ek wys jou die son wat die oë van ’n kind sien skyn

Deur die oë van ’n kind is die wêreld rooi en gister se einas ver weggegooi
As Kersvader klim by die skoorsteen in dan toor hy die lewe mooi

Selfs die donkerste nag sien ’n kind as blou en swartsteenkoolgrys sien hy effens grou
Want wie’s dan nou bang vir goed wat jou kan vang as pappa jou styf vashou!

Sien ’n reënboog in droë woestyn
’n Glimlag wat breek deur die pyn
Jy vra waar’s die hoop en ek wys jou die son wat die oë van ’n kind sien skyn

Ek’s bang vir die kraai wat die tyding bring, maar kinders kyk oor hom, hoor engele sing
Ek wens ek kan reis op die gisterwind om weer te kan sien soos ’n kind (Weer te kan sien soos 'n kind)

Om weer te kan sien soos ’n kind (Weer te kan sien soos 'n kind)
Om weer te kan sien soos ’n kind

Sien ’n reënboog in droë woestyn
’n Glimlag wat breek deur die pyn
Jy vra waar’s die hoop en ek wys jou die son wat die oë van ’n kind sien skyn

Sien ’n reënboog in droë woestyn
’n Glimlag wat breek deur die pyn
Jy vra waar’s die hoop en ek wys jou die son wat die oë van ’n kind sien skyn

Wat die oë van ’n kind sien skyn
Wat die oë van ’n kind sien skyn
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Deur Die Oë Van ‘N Kind lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the heart
2| symbol at the bottom of the clock
3| symbol to the left of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid