paroles de chanson / Laurika Rauch parole / Deur Die Oë Van ‘N Kind lyrics  | ENin English

Paroles de Deur Die Oë Van ‘N Kind

Interprète Laurika Rauch

Paroles de la chanson Deur Die Oë Van ‘N Kind par Laurika Rauch lyrics officiel

Deur Die Oë Van ‘N Kind est une chanson en Afrikaans

Deur die oë van ‘n kind is die wêreld geel, ’n strand waarop ons uitgelate speel
Ek duik jou, jy val, ons slaan vuis oor ’n bal,ek huil nie te veel nie, die wêreld is heel

Deur die oë van ‘n kind is die wêreld groen, want pappa is hier, hy kan alles doen
Jy glo wat hy sê, jy kan kry wat jy wil hê in ruil vir ’n taai klapsoen

Sien ’n reënboog in droë woestyn
’n Glimlag wat breek deur die pyn
Jy vra waar’s die hoop en ek wys jou die son wat die oë van ’n kind sien skyn

Deur die oë van ’n kind is die wêreld rooi en gister se einas ver weggegooi
As Kersvader klim by die skoorsteen in dan toor hy die lewe mooi

Selfs die donkerste nag sien ’n kind as blou en swartsteenkoolgrys sien hy effens grou
Want wie’s dan nou bang vir goed wat jou kan vang as pappa jou styf vashou!

Sien ’n reënboog in droë woestyn
’n Glimlag wat breek deur die pyn
Jy vra waar’s die hoop en ek wys jou die son wat die oë van ’n kind sien skyn

Ek’s bang vir die kraai wat die tyding bring, maar kinders kyk oor hom, hoor engele sing
Ek wens ek kan reis op die gisterwind om weer te kan sien soos ’n kind (Weer te kan sien soos 'n kind)

Om weer te kan sien soos ’n kind (Weer te kan sien soos 'n kind)
Om weer te kan sien soos ’n kind

Sien ’n reënboog in droë woestyn
’n Glimlag wat breek deur die pyn
Jy vra waar’s die hoop en ek wys jou die son wat die oë van ’n kind sien skyn

Sien ’n reënboog in droë woestyn
’n Glimlag wat breek deur die pyn
Jy vra waar’s die hoop en ek wys jou die son wat die oë van ’n kind sien skyn

Wat die oë van ’n kind sien skyn
Wat die oë van ’n kind sien skyn
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Deur Die Oë Van ‘N Kind

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de la maison
2| symbole en haut de l'étoile
3| symbole à droite du smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid