song lyrics / Cathy Viljoen / Genade lyrics  | FRen Français

Genade lyrics

Performer Cathy Viljoen

Genade song lyrics by Cathy Viljoen official

Genade is a song in Afrikaans

As die son se laaste strale deur die doringbome skyn
In die verte warrelwinde die rooi-geel stof omhein
Staan ek stom verbysterd nader met my oë na bo gekeer
Vind ek vrede in my Vader my Heer

As die storms eers verby is en die wolke prentjies maak
En die druppels strome water in die droë vore raak
Sing my hart 'n lied van vreugde, reik my hande self na bo
Weet ek seker dat ek in my Vader glo

Soos die maanlig donker skadus wat my bang maak laat verdwyn
Is U liefde en U almag, is U lig wat in my skyn
Soos die arend sweef daarbo met sy vlerke oopgesprei
Is die Vader se genade ook vir my

As die boom sy blare afgooi en sy skadu skraler raak
En die blare mat verander soos die wind sy paaie maak
Dors my siel na U beskerming, na U sorg o troue Heer
Word verlange na die hemel meer en meer

Sing my hart 'n lied van vreugde, reik my hande self na bo
Weet ek seker dat ek in my Vader glo

Soos die maanlig donker skadus wat my bang maak laat verdwyn
Is U liefde en U almag, is U lig wat in my skyn
Soos die arend sweef daarbo met sy vlerke oopgesprei
Is my Vader se genade ook vir my

Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Genade lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the trash
2| symbol to the right of the suitcase
3| symbol at the bottom of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid