song lyrics / Cathy Viljoen / Wees Bly Want Jy's Jonk lyrics  | FRen Français

Wees Bly Want Jy's Jonk lyrics

Performer Cathy Viljoen

Wees Bly Want Jy's Jonk song lyrics by Cathy Viljoen official

Wees Bly Want Jy's Jonk is a song in Afrikaans

Ek verbly my in God, elke dag is ’n lied
Ek verbly my in Hom wat Sy vreugde my bied
Elke tree wat ek gee wil ek volg in Sy spoor
Ek het vreugde in Jesus my beker loop oor

Ek verbly my in God, heel my hart sing en juig
Met die krag van my jeug wil ek daagliks getuig
Wil ek lag, wil ek speel en die lewe geniet
Ek het vreugde in Jesus en Hy is my lief

Wees bly want jy is jonk, laat jou hart sy paaie gaan
Maar weet dat jy na alles voor God sal moet staan

Ek verbly my in God want ek sien om my heen
Al die berge en bome, die wind en die reën
En ek weet dat my Heer ook my vreugde aanskou
En ek vrees nie die kwade want Hy is getrou

Wees bly want jy is jonk, laat jou hart sy paaie gaan
Maar weet dat jy na alles voor God sal moet staan
Maar weet dat jy na alles voor God sal moet staan
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Wees Bly Want Jy's Jonk lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the house
2| symbol to the left of the cross
3| symbol to the right of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid