song lyrics / Cathy Viljoen / Ware Liefede Deel Mee lyrics  | FRen Français

Ware Liefede Deel Mee lyrics

Performer Cathy Viljoen

Ware Liefede Deel Mee song lyrics by Cathy Viljoen official

Ware Liefede Deel Mee is a song in Afrikaans

Sien jy die berge en lande
Kyk na hul prag en praal
Neem 'n blom in albei jou hande
O wie kan Sy prys kan bepaal

Ware liefde deel mee
Want dis liefde wat gee
As die son onder gaan
Sal Hy nog by jou staan

Ware liefde deel mee
Want dis liefde wat gee
Gee Sy lewe vir jou
Bly vir altyd getrou

Selfs in die dood en in leiding
Dink Jesus aan jou en my
Dis die hoogste toonbeeld van liefde
Dis die liefde wat mooi sal bly

Ware liefde deel mee
Want dis liefde wat gee
As die son onder gaan
Sal Hy nog by jou staan

Ware liefde deel mee
Want dis liefde wat gee
Gee Sy lewe vir jou
Bly vir altyd getrou

Ware liefde deel mee
Want dis liefde wat gee
As die son onder gaan
Sal Hy nog by jou staan

Ware liefde deel mee
Want dis liefde wat gee
Gee Sy lewe vir jou
Bly vir altyd getrou

En dis liefde wat gee
Ware liefde deel mee
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ware Liefede Deel Mee lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the calculator
2| symbol to the right of the cloud
3| symbol at the top of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid