song lyrics / Cathy Viljoen / Waarlik Vry lyrics  | FRen Français

Waarlik Vry lyrics

Performer Cathy Viljoen

Waarlik Vry song lyrics by Cathy Viljoen official

Waarlik Vry is a song in Afrikaans

Met U Woord hier voor my oë
En ‘n lied in my hart
Buig ek laag voor U voete neer o Heer

Open oë van geloof
Dat U Gees met my kan praat
En ek kan sien wat U vir my wil sê

Kom en was my in U bloed
Kom vervul my met U Gees
En oortuig my opnuut ek is vry

Ek is skoon gewas in Jesus se bloed
Ek is vry gespreek van sonde en dood
Ek is vry gemaak in Jesus se Naam
Ek is vry, ek is waarlik waarlik vry

U wil hê dat ek moet weet dat ek die Ewige Lewe het
Omdat ek in U Seun Jesus glo
Want as die Seun jou vrygemaak het sal jy waarlik waarlik vry wees
Staan dan vas en bly vir altyd werklik vry

Ek is skoon gewas in Jesus se bloed
Ek is vry gespreek van sonde en dood
Ek is vry gemaak in Jesus se Naam
Ek is vry, ek is waarlik waarlik vry

Ek is skoon gewas in Jesus se bloed
Ek is vry gespreek van sonde en dood
Ek is vry gemaak in Jesus se Naam
Ek is vry, ek is waarlik waarlik vry
Ek is vry, ek is waarlik waarlik vry
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Waarlik Vry lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the suitcase
2| symbol at the bottom of the clock
3| symbol to the left of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid