song lyrics / Cathy Viljoen / Volg My Na lyrics  | FRen Français

Volg My Na lyrics

Performer Cathy Viljoen

Volg My Na song lyrics by Cathy Viljoen official

Volg My Na is a song in Afrikaans

Ek loop hier op ‘n eensaam weg, alleen so kom dit voor
Die sware las wat ek moet dra bring wanhoop in my hart
Ek kla my nood by Jesus, almal het my verlaat
Maar toe hoor ek vir Jesus saggies sê

My voete was ook moeg gewees op Golgota se pad
Die kruis wat Ek moes dra was swaar, Ek struikel toe en val
Net dat jy nou getrou moet bly is al wat Ek jou vra
Neem op jou kruis en volg My, volg My na

Ek werk so hard vir Jesus, volg ek somtyds en sê
Ek moes alles geoffer het om Jesus lief te hê
Ja al my roem en rykdom moes ek vir Hom aflê
Maar dan moet ek vir Jesus saggies sê

Ek moes die troon van glorie net vir jou siel verlaat
My hande was deurboor vir jou daar aan die ruwe kruis
Daarom is jy nou veilig met jou hand vas in My
Neem op jou kruis en volg My, volg My na
Neem op jou kruis en volg My, volg My na
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Volg My Na lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the cross
2| symbol at the bottom of the calculator
3| symbol at the top of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid