song lyrics / Cathy Viljoen / Sing 'n Loflied lyrics  | FRen Français

Sing 'n Loflied lyrics

Performer Cathy Viljoen

Sing 'n Loflied song lyrics by Cathy Viljoen official

Sing 'n Loflied is a song in Afrikaans

My siel verbly jou nou in die Here
Kom en verheerlik Sy dierbare Naam
Alleen aan Hom kom toe al die ere
Hef nou tot Hom ‘n loflied aan

Juig voor die Here o ganse aarde
Dring deur na Hom in Sy Heiligdom
Want Hy die Here van die weerskare
Sal woon onder ons lofgesange

Kom alle volke klap met die hande en sing ‘n loflied tot die Heer
Die Allerhoogste, die ere Koning
Word deur ons lofsange vereer

Daar is ook tye van stil aanbidding
Wanneer ons wag op Sy hulp en leiding
Maar ander kere roep ons die Here
Vir die antwoord op ons gebede

Juig voor die Here o ganse aarde
Dring deur na Hom in Sy Heiligdom
Want Hy die Here van die weerskare
Sal woon onder ons lofgesange

Kom alle volke klap met die hande en sing ‘n loflied tot die Heer
Die Allerhoogste, die ere Koning
Word deur ons lofsange vereer

Oe alle volke klap met die hande en sing ‘n loflied tot die Heer
Die Allerhoogste, die ere Koning
Word deur ons lofsange vereer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Sing 'n Loflied lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the suitcase
2| symbol at the bottom of the cross
3| symbol to the left of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid