song lyrics / Cathy Viljoen / Prys Die Heer lyrics  | FRen Français

Prys Die Heer lyrics

Performer Cathy Viljoen

Prys Die Heer song lyrics by Cathy Viljoen official

Prys Die Heer is a song in Afrikaans

Prys die Heer se Naam
Prys die Heer

Alle volke loof en prys die Here
Hef jul hande op en gee Hom eer
Hy't beveel en die wêreld is geskape
Eendag kom Hy op die wolke weer

Prys die Heer se Naam
Prys die Here (Prys die Here)
Elke mens moet God se Naam besing

Alle konings, vorste en regeerders
Prys die Heer se Naam
Prys die Heer
Prys die Heer se Naam
Prys die Heer

Wanneer stormwinde om jou woed
Prys die Heer en Hy sal jou behoed
Moet nooit twyfel of ‘n ander eer nie
Want die Heer is God en Hy regeer

Prys die Heer se Naam
Prys die Here (Prys die Here)
Elke mens moet God se Naam besing

Alle konings, vorste en regeerders
Prys die Heer se Naam
Prys die Heer

Prys die Heer se Naam
Prys die Here (Prys die Here)
Elke mens moet God se Naam besing

Alle konings vorste en regeerders
Prys die Heer se Naam
Prys die Heer
Prys die Heer se Naam
Prys die Heer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Prys Die Heer lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the padlock
2| symbol at the top of the trash
3| symbol at the top of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid