song lyrics / Cathy Viljoen / Oorwinning lyrics  | FRen Français

Oorwinning lyrics

Performer Cathy Viljoen

Oorwinning song lyrics by Cathy Viljoen official

Oorwinning is a song in Afrikaans

Voel jy swak en hulpeloos?
Val jy keer op keer?
Die wil is daar om goed te doen
Maar die sonde triomfeer

Sy Woord is daar tot lering
Sy beloftes bly getrou
Hy sal jou nooit verlaat nie
Al het jy weer verbrou

Daar's oorwinning oor versoeking
Wanneer jy met vertroue op die Here wag
Hy gee jou krag om oor sonde te regeer
Bly net aan Sy voete en jy sal triomfeer

Weerstaan dan nou die vyand
Onderwerp jou aan die Heer
Belei jou skuld by Jesus
Sy liefde dra jou deur

Hy is met jou in die tye
Wat versoekings moeilik raak
Weet net dat oorwinning
Jou sterk in gees sal maak

Daar's oorwinning oor versoeking
Wanneer jy met vertroue op die Here wag
Hy gee jou krag om oor sonde te regeer, bly net aan Sy voete en jy sal triomfeer

Daar's oorwinning oor versoeking
Wanneer jy met vertroue op die Here wag
Hy gee jou krag om oor sonde te regeer
Bly net aan Sy voete en jy sal triomfeer
Bly net aan sy voete en jy sal triomfeer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Oorwinning lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the television
2| symbol at the top of the helmet
3| symbol to the left of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid