song lyrics / Cathy Viljoen / Moenie Vrees Nie lyrics  | FRen Français

Moenie Vrees Nie lyrics

Performer Cathy Viljoen

Moenie Vrees Nie song lyrics by Cathy Viljoen official

Moenie Vrees Nie is a song in Afrikaans

Los die wêreld en sy slimheid
Kyk na Jesus vir jou wysheid
Stel jou trou op al die Here
En jy sal verkry Sy vrede

Ek het vir jou aan die kruis gesterf
Vir jou sonde het Ek daar gelei
Selfs jou siekte het Ek daar gedra
Sodat jy vir My kan leef

Moenie vrees nie, Ek is aan jou sy
In My hand hou ek jou toekoms vas
Ek het alles vir jou afgelê
Sodat jy vir My kan leef

Kyk na buite sien jy trane?
Dis die mens met vreesbevange
Kyk na My en sien My hande
Vir jou het Ek gebreek die bande

Ek het vir jou aan die kruis gesterf
Vir jou sonde het Ek daar gelei
Selfs jou siekte het Ek daar gedra
Sodat jy vir My kan leef

Moenie vrees nie, Ek is aan jou sy
In My hand hou ek jou toekoms vas
Ek het alles vir jou afgelê
Sodat jy vir My kan leef

Moenie vrees nie, Ek is aan jou sy
In My hand hou ek jou toekoms vas
Ek het alles vir jou afgelê
Sodat jy vir My kan leef
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Moenie Vrees Nie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the thumbs up
2| symbol at the bottom of the envelope
3| symbol to the right of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid