song lyrics / Cathy Viljoen / Meer As Ooit lyrics  | FRen Français

Meer As Ooit lyrics

Performer Cathy Viljoen

Meer As Ooit song lyrics by Cathy Viljoen official

Meer As Ooit is a song in Afrikaans

Meer as ooit het ons Jesus nodig

Genees die blindes
Loop op die water
En Hy reinig die melaatses
Die verlorene trek Hy weer nader
Maar meer as ooit het ons Jesus nodig

Met sewe brode voed Hy ‘n skare
Hy herstel ook gebroke harte
Hy vul gou lewens weer tesame
Nou meer as ooit het ons Jesus nodig

Meer as ooit (Meer as ooit)
Het ons Hom nodig
Die lewens seer is daremagtig
Al Sy kinders moet verenig
Nou meer as ooit het ons Jesus nodig

In die boek van Openbaring
Lees ons van die groot verdrukking
Ons beweeg reeds in daardie rigting
En meer as ooit het ons Jesus nodig

Meer as ooit (Meer as ooit)
Het ons Hom nodig
Die lewens seer is daremagtig
Al Sy kinders sal moet verenig
Nou meer as ooit het ons Jesus nodig
Meer as ooit het ons Jesus nodig
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Meer As Ooit lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the clock
2| symbol to the left of the suitcase
3| symbol at the top of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid