song lyrics / Cathy Viljoen / Maskers lyrics  | FRen Français

Maskers lyrics

Performer Cathy Viljoen

Maskers song lyrics by Cathy Viljoen official

Maskers is a song in Afrikaans

Daar's mense met maskers oral om ons rond
Gebroke wesens so diep gewond
Maar agter die masker waar hulle nou skuil
Sien onse Maker die harte wat huil

Haal af haal af daai masker
Verbly jou in die Heer
Waarom toelaat dat gister
Oor more regeer?

Haal af haal af daai masker
Verbly jou in die Heer
Aan die voete van Jesus
Kom lê daai masker neer

Jou hartseer verlede probeer jy vergeet
Deur agter ‘n masker die pyn weg te steek
Hy wie jou gemaak het weet alles daarvan
En met jou lewe het Hy steeds ‘n plan

Vergifnis en vryspraak ja dit is ‘n moet
Dan vind ons vrede vir ‘n swaar gemoed
En sonder die masker sal ons weer kan lag
Om dit te kan doen vergewe vandag

Haal af haal af daai masker
Verbly jou in die Heer
Waarom toelaat dat gister
Oor more regeer?

Haal af haal af daai masker
Verbly jou in die Heer
Waarom toelaat dat gister
Oor more regeer?

Haal af haal af daai masker
Verbly jou in die Heer
Aan die voete van Jesus
Kom lê daai masker neer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Maskers lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the calculator
2| symbol to the left of the suitcase
3| symbol to the left of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid