song lyrics / Cathy Viljoen / Loflied Van Die Heer lyrics  | FRen Français

Loflied Van Die Heer lyrics

Performer Cathy Viljoen

Loflied Van Die Heer song lyrics by Cathy Viljoen official

Loflied Van Die Heer is a song in Afrikaans

In ons lewe is daar wonders wat vertel van die eer van God
Die skepping is so wonderlik, dit is so volmaak
En in Sy plan is daar ook ‘n plekkie vir jou en my
O die vreugde om te weet Hy is so naby

En die hemele vertel die eer van God
En die uitspansel verkondig die werk van Sy hande
En die eendag stort vir die ander ‘n boodskap uit
En die eendag kondig vir die ander kennis aan
Loflied van die Heer

In ons soektog na ware vrede is ons soms tog so blind
Sonder om te sien weet ons Hy is so naby
Bewaak jou hart en vreugde en glo soos ‘n kind
Deur Sy liefde wil Hy nou in jou hart kom bly

En die hemele vertel die eer van God
En die uitspansel verkondig die werk van Sy hande
En die eendag stort vir die ander ‘n boodskap uit
En die eendag kondig vir die ander kennis aan
Loflied van die Heer

En die hemele vertel die eer van God
En die uitspansel verkondig die werk van Sy hande
En die eendag stort vir die ander ‘n boodskap uit
En die eendag kondig vir die ander kennis aan
Loflied van die Heer
Loflied van die Heer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Loflied Van Die Heer lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of magnifying glass
2| symbol at the top of the calculator
3| symbol at the top of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid