song lyrics / Cathy Viljoen / Let Op Die Lelies lyrics  | FRen Français

Let Op Die Lelies lyrics

Performer Cathy Viljoen

Let Op Die Lelies song lyrics by Cathy Viljoen official

Let Op Die Lelies is a song in Afrikaans

Let op die lelies wat nie werk of spin
Maar daar is geen koning net meedra gegun
Let op die mossie wat nie plant of soei
Maar word gevoed deur die Meester wat waak oor hul groei

Ons het die Hemelse Vader Heer
Met arms vol liefde en oë so teer
As jy jou kommer dat Hy jou vergeet
Let op die lelies en dan sal jy weet

Mag ek jou voorstel aan my Vriend getrou?
Wat die sterre laat skitter, laat die son nooit verflou
Puik is die blomme elke more met dou
En is nooit te vrees, Hy sorg ook vir jou

Ons het die Hemelse Vader Heer
Met arms vol liefde en oë so teer
As jy jou kommer dat Hy jou vergeet
Let op die lelies en dan sal jy weet

Ons het die Hemelse Vader Heer
Met arms vol liefde en oë so teer
As jy jou kommer dat Hy jou vergeet
Let op die lelies en dan sal jy weet
Let op die lelies en dan sal jy weet
Dan sal jy weet
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Let Op Die Lelies lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the house
2| symbol at the bottom of the television
3| symbol at the bottom of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid