song lyrics / Cathy Viljoen / Kom Ons Loof Hom lyrics  | FRen Français

Kom Ons Loof Hom lyrics

Performer Cathy Viljoen

Kom Ons Loof Hom song lyrics by Cathy Viljoen official

Kom Ons Loof Hom is a song in Afrikaans

Jesus het die huis van Sy Vader verlaat
Liefde gebring na ‘n wêreld vol haat
Hy't wonders gedoen en mense geleer
Om Hom bo alles te eer

Kom ons loof Hom (Kom ons loof)
En ons prys Hom (Kom ons prys)
Sing tot die eer van die Here God

Kom ons loof Hom (Kom ons loof)
En ons prys Hom (Kom ons prys)
Sing tot die eer van die Heer

Hy't Sy kruis gedra na Golgota
Sy lewe vir sondaars gegee
Die derde dag het Hy opgestaan
Deur Hom kan ons nou na die Vader gaan

Kom ons loof Hom (Kom ons loof)
En ons prys Hom (Kom ons prys)
Sing tot die eer van die Here God

Kom ons loof Hom (Kom ons loof)
En ons prys Hom (Kom ons prys)
Sing tot die eer van die Heer

Hy vra van ons om Sy boodskap te dra
Deur Judea, Amerika tot in Afrika
Kom ons gaan uit om die mense te leer
Om Hom bo alles te eer

Kom ons loof Hom (Kom ons loof)
En ons prys Hom (Kom ons prys)
Sing tot die eer van die Here God

Kom ons loof Hom (Kom ons loof)
En ons prys Hom (Kom ons prys)
Sing tot die eer van die Heer

Kom ons loof Hom (Kom ons loof)
En ons prys Hom (Kom ons prys)
Sing tot die eer van die Here God

Kom ons loof Hom (Kom ons loof)
En ons prys Hom (Kom ons prys)
Sing tot die eer van die Heer

Kom ons loof Hom (Kom ons loof)
En ons prys Hom (Kom ons prys)
Sing tot die eer van die Here God

Kom ons loof Hom (Kom ons loof)
En ons prys Hom (Kom ons prys)
Sing tot die eer
Sing tot die eer
Sing tot die eer
Sing tot die eer van die Heer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Kom Ons Loof Hom lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the padlock
2| symbol to the left of the eye
3| symbol to the left of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid