song lyrics / Cathy Viljoen / Juig, O Mensdom lyrics  | FRen Français

Juig, O Mensdom lyrics

Performer Cathy Viljoen

Juig, O Mensdom song lyrics by Cathy Viljoen official

Juig, O Mensdom is a song in Afrikaans

Helder klink die engele koor voor hemel wyd is heen
Kom juig wees bly dis Kersfeesdag, die wêreld word geseën

Lank gelede in Bethlehem toe die sterre helder skyn
Het redding vir die mens gekom in ‘n Jesus Kindjie klein
Die helder ster het hul gebring waar die Hemel Koning lê
En herders in ‘n winter nag hoor engele kore sing

Juig o mensdom jubel saam
Die Koning lank verwag
Lê in ‘n krip so skoon en sag
Wees bly dis Kersfeesdag

Maria het haar kind geneem en in doeke toegevou
Die wyses het by Hom gekniel, geskenke uitgehaal

Juig o mensdom jubel saam
Die Koning lank verwag
Lê in ‘n krip so skoon en sag
Wees bly dis Kersfeesdag

Helder klink die engele koor voor hemel wyd is heen
Kom juig wees bly dis Kersfeesdag, die wêreld word geseën

Juig o mensdom jubel saam
Die Koning lank verwag
Lê in ‘n krip so skoon en sag
Wees bly dis Kersfeesdag

Juig o mensdom jubel saam
Die Koning lank verwag
Lê in ‘n krip so skoon en sag
Wees bly dis Kersfeesdag
Lê in ‘n krip so skoon en sag
Wees bly dis Kersfeesdag
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Juig, O Mensdom lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the suitcase
2| symbol at the top of the smiley
3| symbol at the bottom of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid