song lyrics / Cathy Viljoen / Jongdae lyrics  | FRen Français

Jongdae lyrics

Performer Cathy Viljoen

Jongdae song lyrics by Cathy Viljoen official

Jongdae is a song in Afrikaans

Dink aan jou Skepper in jou jongdae
Dink aan genade ontvang
Lewe is nie lewe sonder Jesus
Gee jouself aan Hom in jou jongdae

Jongmens wat verlang jy van die lewe?
Is daar pyn en seer reeds in jou hart?
Droefheid wat veroorsaak word deur sonde?
En onrus oor die dag van more?

Dink aan jou Skepper in jou jongdae
Dink aan genade ontvang
Lewe is nie lewe sonder Jesus
Gee jouself aan Hom in jou jongdae

Is jou lewe ‘n gejaag na wind?
Soek jy ook na iets wat jy nie vind?
Is jou hart ‘n leemte sonder vrede?
Luister mooi dan gee ek jou die rede

Dink aan jou Skepper in jou jongdae
Dink aan genade ontvang
Lewe is nie lewe sonder Jesus
Gee jouself aan Hom in jou jongdae

Kom nou na Jesus, kom vandag nog
Gee jou hart aan Hom dat jy kan lewe
Liefde, blydskap, vrede en ook vreugde
Sal die vrug wees van jou nuwe lewe

O dink aan jou Skepper in jou jongdae
Dink aan genade ontvang
Lewe is nie lewe sonder Jesus
Gee jouself aan Hom in jou jongdae
Dink aan jou Skepper in jou jongdae
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Jongdae lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the camera
2| symbol at the top of the calculator
3| symbol at the top of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid