song lyrics / Cathy Viljoen / Huise van glas lyrics  | FRen Français

Huise van glas lyrics

Performer Cathy Viljoen

Huise van glas song lyrics by Cathy Viljoen official

Huise van glas is a song in Afrikaans

Kyk die mense in die strate
Dokters, staats-amptenare
Almal dra geheime in die mou

Soos papierpoppe op kaarte
Word ons leeg en sonder harte
En daar's niemand
Wat 'n ander meer vertrou

Waarom sien ons die splint
In 'n ander een se oog
En staar ons altyd blind in die van ons

Dieselfde son wat daar skyn
Gee aan almal deel van hom
Ooh moet nie oordeel nie
En wys nie 'n vinger nie
Ons almal woon
In huise van glas

Kyk die nuus in die koerante
Oordeel van alle kante
Is daar dalk
'n Skuldgevoel wat skuil

En die mense praat en skinder
Oor die dinge wat hul hinder
Maak nie saak wie huil nie
Dis die styl

Waarom sien ons die splint
In 'n ander een se oog
En staar ons altyd blind
In die van ons

Dieselfde son wat daar skyn
Gee aan almal deel van hom
Ooh moet nie oordeel nie
En wys nie 'n vinger nie
Ons almal woon
In huise van glas

Sê my waar is die broeder liefde
Dalk gesteel deur die nag diewe
En al wat nou nog oorbly
Is verwyte en kritiek

Waarom sien ons die splint
In 'n ander een se oog
En staar ons altyd blind
In die van ons

Dieselfde son wat daar skyn
Gee aan almal deel van hom
Ooh moet nie oordeel nie
En wys nie 'n vinger nie
Ons almal woon
In huise van glas
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Huise van glas lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the eye
2| symbol to the left of the smiley
3| symbol at the bottom of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid