song lyrics / Cathy Viljoen / Daar Is Hoop lyrics  | FRen Français

Daar Is Hoop lyrics

Performer Cathy Viljoen

Daar Is Hoop song lyrics by Cathy Viljoen official

Daar Is Hoop is a song in Afrikaans

Ons kan sien hierdie wêreld het verander
Dit lyk of dinge nooit weer reg sal kom
Maar ons het nog mekaar en Sy Woord bly steeds waar, daar's ‘n hoopvolle toekoms net in Hom

Jesus het gesê ons sal verdruk word
Hy't ook gesê die wêreld is oorwin
Daarom staan ons saam verenig in Sy naam
In Hom alleen maak alles vir ons sin

Wat ookal gebeur ons sal nie vrees nie
Ons weet dat Jesus binnekort gaan kom
Daar is geen ander hoop as net in Hom nie
Spoedig gaan ons huis toe saam met Hom (Loof Sy naam)
Hallelujah (Daar is hoop)
Ons gaan saam

Oor die toekoms sal ons ons nie bekommer
Maak nie saak hoe donker dié ou wêreld lyk
Oor die Here hoef ons ook nie te wonder wat en waar
Ons behoort aan die beste Koningkryk

Wat ookal gebeur ons sal nie vrees nie
Ons weet dat Jesus binnekort gaan kom
Daar is geen ander hoop as net in Hom nie
Spoedig gaan ons huis toe saam met Hom (Loof Sy naam)
Hallelujah (Daar is hoop)
Ons gaan saam

Wat ookal gebeur ons sal nie vrees nie
Ons weet dat Jesus binnekort gaan kom
Daar is geen ander hoop as net in Hom nie
Spoedig gaan ons huis toe saam met Hom (Loof Sy naam)
Hallelujah (Daar is hoop)
Hy is Heer (Halleluja)
Hy regeer (Loof Sy Naam)
Hy kom weer (Hallelujah)
Hallelujah, daar is hoop, ons gaan saam
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Daar Is Hoop lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the padlock
2| symbol at the top of the camera
3| symbol at the top of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid