song lyrics / Cathy Viljoen / Bokant Die Storms lyrics  | FRen Français

Bokant Die Storms lyrics

Performer Cathy Viljoen

Bokant Die Storms song lyrics by Cathy Viljoen official

Bokant Die Storms is a song in Afrikaans

Lig my op bokant die storms
Lig my op en neem my hand
Na die bergtop van oorwinning
Laat my staan in Hemel land

Deur ‘n donker dal van twywel, waar dieptes wil verteer
Stel die mostertsaad in werking en geloof sal triomfeer
Langs die see van die beproewing waar die golwe woedend slaan
Rig my geestes oog na verder, langs die weg vir my gebaan

Lig my op bokant die storms
Lig my op en neem my hand
Na die bergtop van oorwinning
Laat my staan in Hemel land

By die eindpunt van bestemming mag ek hier die woorde hoor
Veilig in jou Vader's woning, toegesing deur engele koor

Lig my op bokant die storms
Lig my op en neem my hand
Na die bergtop van oorwinning
Laat my staan in Hemel land

Lig my op bokant die storms
Lig my op en neem my hand
Na die bergtop van oorwinning
Laat my staan in Hemel land

Lig my op bokant die storms
Lig my op en neem my hand
Na die bergtop van oorwinning
Laat my staan in Hemel land
Laat my staan in Hemel land
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Bokant Die Storms lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the eye
2| symbol to the right of the television
3| symbol to the right of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid