song lyrics / Carike Keuzenkamp / Hoor Hoedat Die Klokke Lui / Kyk Na Die Seer lyrics  | FRen Français

Hoor Hoedat Die Klokke Lui / Kyk Na Die Seer lyrics

Performers Carike KeuzenkampFontainbleau Juniorkoor

Hoor Hoedat Die Klokke Lui / Kyk Na Die Seer song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Hoor Hoedat Die Klokke Lui / Kyk Na Die Seer is a song in Afrikaans

Hoor hoe dat die klokke lui, Kersfees tyd is hier
Kyk die mooi persente boom, Kersfees tyd is hier
Almal gaan geskenke kry, Kersfees tyd is hier
Jesus maak ons harte bly, Kersfees tyd is hier

Kyk na die ster, die ster, die ster wat helder skyn (Wat helder skyn)
Kyk daar kom manne en kamele uit die ver woestyn
Wat maak die ster, die helder ster, die mens en dier (Die mens en dier)
God is met ons, die Heer is hier
God is met ons, die Heer is hier

Kyk na die stal, die stal, die stal, die krip en hooi (Die krip en hooi)
Kyk na die Kindjie in die krippie wat ons binne nooi
Daar maak die wyse manne hul geskenke oop
God gee mense 'n nuwe hoop
God gee mense 'n nuwe hoop

Kyk na die Seun, die Seun, die Seun, die Jesus kind (Die Jesus kind)
Totdat deur Hom, deur Hom, ook jy, jy weer die Vader vind
Hy is die ster wat oor die duisternis regeer
Dien Hom, volg Hom, die sterre Heer
Dien Hom, volg Hom, die sterre Heer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Hoor Hoedat Die Klokke Lui / Kyk Na Die Seer lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the thumbs up
2| symbol to the right of the camera
3| symbol to the right of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid