paroles de chanson / Carike Keuzenkamp parole / Hoor Hoedat Die Klokke Lui / Kyk Na Die Seer lyrics  | ENin English

Paroles de Hoor Hoedat Die Klokke Lui / Kyk Na Die Seer

Interprètes Carike KeuzenkampFontainbleau Juniorkoor

Paroles de la chanson Hoor Hoedat Die Klokke Lui / Kyk Na Die Seer par Carike Keuzenkamp lyrics officiel

Hoor Hoedat Die Klokke Lui / Kyk Na Die Seer est une chanson en Afrikaans

Hoor hoe dat die klokke lui, Kersfees tyd is hier
Kyk die mooi persente boom, Kersfees tyd is hier
Almal gaan geskenke kry, Kersfees tyd is hier
Jesus maak ons harte bly, Kersfees tyd is hier

Kyk na die ster, die ster, die ster wat helder skyn (Wat helder skyn)
Kyk daar kom manne en kamele uit die ver woestyn
Wat maak die ster, die helder ster, die mens en dier (Die mens en dier)
God is met ons, die Heer is hier
God is met ons, die Heer is hier

Kyk na die stal, die stal, die stal, die krip en hooi (Die krip en hooi)
Kyk na die Kindjie in die krippie wat ons binne nooi
Daar maak die wyse manne hul geskenke oop
God gee mense 'n nuwe hoop
God gee mense 'n nuwe hoop

Kyk na die Seun, die Seun, die Seun, die Jesus kind (Die Jesus kind)
Totdat deur Hom, deur Hom, ook jy, jy weer die Vader vind
Hy is die ster wat oor die duisternis regeer
Dien Hom, volg Hom, die sterre Heer
Dien Hom, volg Hom, die sterre Heer
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Hoor Hoedat Die Klokke Lui / Kyk Na Die Seer

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de l'ampoule
2| symbole en bas de la calculatrice
3| symbole en bas de la croix
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid