song lyrics / Carike Keuzenkamp / Die Wereld Van 'N Kind lyrics  | FRen Français

Die Wereld Van 'N Kind lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Die Wereld Van 'N Kind song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Die Wereld Van 'N Kind is a song in Afrikaans

In die wêreld van 'n kind is daar kleure in die wind
Raak 'n vlieër aan 'n tou aan die hoogste hemel blou
Daar is wondere te vind in die wêreld van 'n kind
Soos 'n vlindertjie wat fraai om 'n blom in sirkels draai

Ons is almal op 'n reis meestal sonder koers of huis
En te dikwels gaan die liefde ons verby
In die wêreld van 'n kind kan ons nog die skoonheid vind
Wat ons weer na paaie van geluk sal lei

Elke kind se drome kring om 'n land waar feëtjies sing
Wat die engeltjies bewaak, waar kabouters grappies maak
Maar miskien is hulle reg wag geluk langs hierdie weg
Is wat hulle altyd voel vir ons almal ook bedoel

Ons is almal op 'n reis meestal sonder koers of huis
En te dikwels gaan die liefde ons verby
In die wêreld van 'n kind kan ons nog die skoonheid vind
Wat ons weer na paaie van geluk sal lei
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Wereld Van 'N Kind lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the camera
2| symbol to the right of the television
3| symbol to the right of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid