song lyrics / Bobby van Jaarsveld / My Berg, Sion lyrics  | FRen Français

My Berg, Sion lyrics

Performer Bobby van Jaarsveld

My Berg, Sion song lyrics by Bobby van Jaarsveld official

My Berg, Sion is a song in Afrikaans

Voor jy al hier was, het jy lankal bestaan
Voor God gespeel en in Sy hemel gedans
Hy roep 'n naam oor jou wat jy sal hou

Daar op my knieë het ek die Vader gevra
Om my te help dat ek dit beter verstaan
Toe gee Hy my 'n seun, ek's bly dis jy

En nou's jy hier en 'n pa se hart
Is gebore hier in my

Want ek is lief vir jou
Jy is my seun, ek dink die wêreld van jou
Ek is jou pa en ek is altyd by jou
Ek is daar vir jou tot die dood sal ek baklei vir jou

Dis my gebed vir jou
Dat jy dit sal wees wat God gedroom het oor jou
Daar is 'n storie wat geskryf is oor jou, solank jy onthou
Jy's my rots, my seun, my trots, my berg Sion

Net soos 'n pa, so sal die seun dit verstaan
Deur die geslagte sal jou naam vooruit gaan
Geseënde van God, vrede vir jou

Toe ek jou sien het ek myself weer gevind
Ek is gebore deur die oë van my kind
Ek het my siel se roep in jou gekry

En nou's jy hier en 'n pa se hart
Is gebore hier in my

Want ek is lief vir jou
Jy is my seun, ek dink die wêreld van jou
Ek is jou pa en ek is altyd by jou
Ek is daar vir jou tot die dood sal ek baklei vir jou

Dis my gebed vir jou
Dat jy dit sal wees wat God gedroom het oor jou
Daar is 'n storie wat geskryf is oor jou, solank jy onthou
Jy's my rots, my seun, my trots, my berg Sion

Ek bid dat jy altyd sal weet dat ek
Lief vir jou is en dat God jou hand vashou, Hy is
Deel van jou

Want Hy is lief vir jou
Jy is Sy seun, Hy dink die wêreld van jou
Hy is jou Pa en Hy is altyd by jou
Hy is daar vir jou tot die dood het Hy baklei vir jou

Dis my gebed dat jy
Jy dit sal wees wat God gedroom het oor jou
Daar is 'n storie wat geskryf is oor jou, solank jy dit weet
Jy's my rots, my seun, my trots, my berg Sion
My seun, my trots, jy's my berg Sion
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for My Berg, Sion lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the eye
2| symbol at the top of the padlock
3| symbol at the top of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid