song lyrics / Bobby van Jaarsveld / Een Vir Een lyrics  | FRen Français

Een Vir Een lyrics

Performer Bobby van Jaarsveld

Een Vir Een song lyrics by Bobby van Jaarsveld official

Een Vir Een is a song in Afrikaans

Ek wou nog altyd weet hoe jy sou lyk
Wat jy sou sê hoe jy vir my sou kyk
As jy hier langs my gestaan het
As die hemp wat jy aan het na my sou ruik
En as die merk van jou roete
Die sand saam my voete sal loop

Ek sal die blare bly afpluk een vir een
Tot jy sê jy's lief vir my
Tot ek in 'n see vol van dooie blomme staan
Totdat my hande nie meer langer voort kan gaan
Ek sal die velde bly deurstap een vir een
Tot jy sê jy's lief vir my
Al moet ek al die woude uitwis en my suurstof alles op is
Een vir een vir een

Jy weet so goed soos ek dis al manier
Jy steek dit weg maar ek sal altyd hier bly
Want jou lyf se rigting, jou hart se bedding van rose wat blom
En ek sal nie ophou my oë altyd op jou hou

Ek sal die blare bly afpluk een vir een
Tot jy sê jy's lief vir my
Tot ek in 'n see vol van dooie blomme staan
Totdat my hande nie meer langer voort kan gaan
Ek sal die velde bly deurstap een vir een
Tot jy sê jy's lief vir my
Al moet ek al die woude uitwis en my suurstof alles op is
Een vir een, vir een

Dit raak moeilik om asem te haal
Groen is amper weg en alles raak vaal
Maar die blare raak min
Maar ek tel maar weer een vir een, vir een
Want ek staan nog alleen

Ek sal die blare bly afpluk een vir een
Tot jy sê jy's lief vir my
Tot ek in 'n see vol van dooie blomme staan
Totdat my hande nie meer langer voort kan gaan
Ek sal die velde bly deurstap een vir een
Tot jy sê jy's lief vir my
Al moet ek al die woude uitwis en my suurstof alles op is
Een vir een, vir een

Een vir een
Vir een
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: JOHAN OBERHOLZER
Copyright: Universal Music Publishing Group

Comments for Een Vir Een lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the television
2| symbol at the bottom of the trash
3| symbol at the top of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid