song lyrics / Bobby van Jaarsveld / Boemelaar lyrics  | FRen Français

Boemelaar lyrics

Performer Bobby van Jaarsveld

Boemelaar song lyrics by Bobby van Jaarsveld official

Boemelaar is a song in Afrikaans

Ken jy die geheime
Die verlede
Die gedagtes van die straat?
Elke dag staan ons en wag aan die kant van die straat bedel ons tot laat

Asseblief meneer wil jy nie help nie
Ek soek wit brood maar ek kort twee rand

Maar ek bly lief vir julle
Al is ons miskien op straat
Ek doen my bes vir julle
Ek weet ons gaan dit maak
Bly altyd lief en nederig
Ons almal is gelyk
Al is jou skoene stukkend
Kyk altyd op en wees bly
Wees bly

Kom my kinders jul ma is dood
Sy't gebedel met haar lyf
Kom my kinders ons vat ons goed
Tel op jou boetie en gee my hoed
Dis 'n skande om so te staan

Maar ek bly lief vir julle
Al is ons miskien op straat
Ek doen my bes vir julle
Ek weet ons gaan dit maak
Bly altyd lief en nederig
Ons almal is gelyk
Al is jou skoene stukkend
Kyk altyd op en wees bly
Wees bly

Maar iewers langs die pad moet ons tog sit en wag
Ons vat die pad na die volgende stad
Miskien is daar 'n plek wat vir ons wag
Elke dag sien ons die mense
Almal met vervulde wense
My dogtertjie vra my, Pa is ons mense?

Maar ek bly lief vir julle
Al is ons miskien op straat
Ek doen my bes vir julle
Ek weet ons gaan dit maak
Bly altyd lief en nederig
Ons almal is gelyk
Al is jou skoene stukkend
Kyk altyd op en wees bly
Wees bly
Wees bly
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Boemelaar lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the house
2| symbol to the right of the camera
3| symbol at the top of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid