song lyrics / Bobby Van Jaarsveld / Net 'n Man lyrics  | FRen Français

Net 'n Man lyrics

Performer Bobby Van Jaarsveld

Net 'n Man song lyrics by Bobby Van Jaarsveld official

Net 'n Man is a song in Afrikaans

As ek 'n digter was
Sou ek boeke vol
En papirus rol oor jou skryf
As ek 'n digter was
As ek 'n swerwer was
Sou ek die aarde wyd
Van heel bo tot suid
Na jou soek
As ek 'n swerwer was

Maar wat jy sien is wat jy kry
Ek is hier om te bly gee jou alles vir my

Ek's net 'n man wat vra of ek jou kan dra op my hande
Jou vas kan hou in die aande
As dit reën weet jy
Ek is die een vir jou
Ek's net 'n man wat sê wat my hart wil hê
Daar's niks anders
En ek weet dit sal nooit verander want ek weet
Ek's net die man vir jou

As ek 'n slodaat was
Dan sou ek man alleen elke oorlog deur vir jou veg
As ek 'n soldaat was
As ek 'n koning was
Sou ek die hele ryk van my koninkryk aan jou gee
As en 'n koning was

Maar wat jy sien is wat jy kry
Ek is hier om te bly, gee jou alles vir my

Ek's net 'n man wat vra of ek jou kan dra op my hande
Jou vas kan hou in die aande
As dit reën weet jy, ek is die een vir jou
Ek's net 'n man wat sê wat my hart wil hê daar's niks anders
En ek weet dit sal nooit verander want ek weet
Ek's net die man vir jou

Maar ek is nie 'n digter nie
Ek is nie 'n swerwer nie
Ek is nie 'n soldaat nie
Ja ek is nie 'n koning nie

As ek 'n ou man is
Sal ek tevrede sê dat ek jou kon hê aan my sy
As ek 'n ou man is

Ek's net 'n man wat vra of ek jou kan dra op my hande
Jou vas kan hou in die aande
As dit reën weet jy ek is die die een vir jou
Ek's net 'n man wat sê wat my hart wil hê daar's niks anders
En ek weet dit sal nooit verander want ek weet
Ek's net die man vir jou
En ek weet dit sal nooit verander want ek weet
Ek's net die man vir jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Net 'n Man lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the cross
2| symbol to the right of magnifying glass
3| symbol to the left of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid