song lyrics / Adam Tas / Rus en Vrede lyrics  | FRen Français

Rus en Vrede lyrics

Performer Adam Tas

Rus en Vrede song lyrics by Adam Tas official

Rus en Vrede is a song in Afrikaans

Rus en vrede is al wat ek wil hê en ‘n plekkie om my kop neer te lê
Ja daar doer daar doer in die Bosveld
Met geen verkeers probleme of polisie sirenes wat my heelnag lank pla
O vergeet van my daar doer daar doer in die bosveld

Ja en gee vir my net die somerreën
Wat wild en wragtig om ‘n kremetart kreun
Ja gee vir my net die rooi stofpad
En vergeet van my daar doer daar doer in die Bosveld

Sit net vellies aan my voete en stuur my groete vir die mense van die dorp
En los vir my daar doer daar doer in die bosveld
Waar 'n lister pomp sluk by die dam se mond
En 'n kudubul drie draai staan
Daar doer in die bosveld skryf ek my naam

Ja en gee vir my net die somerreën
Wat wild en wragtig om ‘n kremetart kreun
Ja gee vir my net die rooi stofpad
En vergeet van my daar doer daar doer in die Bosveld

En in die middernag ure om die hardekool vure
Hoor ek ook die jakkals tjank
Ja daar doer daar doer in die Bosveld

En met 'n bietjie geluk en ‘n dromers se pluk
Sal ek ook my plasie kry
Ja daar ver daar ver in die Bosveld

Ja en gee vir my net die somerreën
Wat wild en wragtig om ‘n kremetart kreun
Ja gee vir my net die rooi stofpad
En vergeet van my daar doer daar doer in die Bosveld

Ja en gee vir my net die somerreën
Wat wild en wragtig om ‘n kremetart kreun
Ja gee vir my net die rooi stofpad
En vergeet van my daar doer daar doer in die Bosveld
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Rus en Vrede lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the cloud
2| symbol at the bottom of the thumbs up
3| symbol at the bottom of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid