song lyrics / Adam Tas / Gaan sê vir die angels lyrics  | FRen Français

Gaan sê vir die angels lyrics

Performer Adam Tas

Gaan sê vir die angels song lyrics by Adam Tas official

Gaan sê vir die angels is a song in Afrikaans

Begrawe vir my in die Platteland
Gooi my kissie toe met Bosveld sand met geen lig wat skyn
Begrawe vir my in die Platteland

Balsem vir my met Oil of Olay
Sit pennies op my oë vir tolgeld daarbo en los vir my
Daar doer in die Platteland

Gaan sê vir die Angels gaan sê vir die Angels
Gaan sê vir Angels ek's oppad na bo
Gaan sê vir die Angels gaan sê vir die Angels
Gaan sê vir Angels ek's oppad na bo

As die Here my kom haal op 'n dag soos die
Met 'n smile op my gesig en die son op my rug sal ek rustig slaap
Daar doer in die Platteland

En gee my goed vir dié wat dit soek
Los net my kierie my skoene en my hoed vergeet van my
Begrawe vir my in die Platteland

Gaan sê vir die Angels gaan sê vir die Angels
Gaan sê vir Angels ek's oppad na bo
Gaan sê vir die Angels gaan sê vir die Angels
Gaan sê vir Angels ek's oppad na bo

Gaan begrawe my in die Platteland
Gooi my kissie toe met Bosveld sand
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Gaan sê vir die angels lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the helmet
2| symbol to the right of the smiley
3| symbol to the left of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid