song lyrics / Adam Tas / Is dit hoe die hemel lyk? lyrics  | FRen Français

Is dit hoe die hemel lyk? lyrics

Performer Adam Tas

Is dit hoe die hemel lyk? song lyrics by Adam Tas official

Is dit hoe die hemel lyk? is a song in Afrikaans

Op 'n riempies bank in 'n rietdak huis sit Liewe Jesus en my pa
Hulle praat so oor die boerdery en al die peste wat so pla
Op 'n AGA stoof staan 'n ketel en kook soet swart boeretroos
Daar's 'n glimlag op Jesus se gesig en in my pa se blou blou oë

En is dit hoe Sy Hemel lyk?
En is dit hoe Sy Hemel proe?
En hoeveel paadjies moes hy loop om 'n stukkie van Sy Hemel te proe?
En hoeveel paaie moes hy loop om 'n stukkie van Sy Hemel te proe?

Op 'n visserman skuit in 'n silwer see sit my vriend Schalk en vang
Sulke groot vet visse wat sy nette skeur en soos reën in sy boot in val
En ek sien hoe hy na Sy Hemel kyk daar's 'n glimlag in sy oë
En sy laaste vakansie was so welverdiend soos manna uit die Hand van Bo

En is dit hoe Sy Hemel lyk?
En is dit hoe Sy Hemel proe?
En hoeveel paadjies moes hy loop om 'n stukkie van Sy Hemel te proe?
En hoeveel paaie moes hy loop om 'n stukkie van daai Hemel te proe?

Op 'n riempies bank in 'n rietdak huis
Sit Liewe Jesus en my pa
Hulle praat so oor die boerdery en sê alles is okay my bra
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Is dit hoe die hemel lyk? lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the bulb
2| symbol to the right of the star
3| symbol at the top of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid