paroles de chanson / Piet Smit parole / Toe ek nog 'n kind was (1 Korintiërs 13: 11 - 13) lyrics  | ENin English

Paroles de Toe ek nog 'n kind was (1 Korintiërs 13: 11 - 13)

Interprète Piet Smit

Paroles de la chanson Toe ek nog 'n kind was (1 Korintiërs 13: 11 - 13) par Piet Smit lyrics officiel

Toe ek nog 'n kind was (1 Korintiërs 13: 11 - 13) est une chanson en Afrikaans

Toe ek nog maar 'n kind was het ek soos 'n kind gepraat
My gedagtes was soos kindertaal, onbehulpe, desperaat
Maar nou dat ek groot is, is die kindervrae verby
Nou sien ek dinge anders ver verby die kind in my

Nou kyk ek nog in 'n dowwe spieël
Sien 'n raaisel deur die mis
Maar eendag sal ek alles sien
Net soos dit werklik is

Nou staar ek nog verwondered
My gedagtes vasgeknoop
Maar eendag as Jesus kom met die raaiselspieël by Hom
Sal ek Sy waarheid duidelik sien, dit bly my vaste hoop

Geloof, hoop en liefde is al wat nou nog bly
Hierdie drie sal ewig staan al gaan alles ook verby
Maar God se Woord is duidelik, daar's een wat bo-oor staan
Die grootste bly die liefde, dit is waaroor alles gaan

Want ons kyk nog in 'n dowwe spieël
Na die raaisel in die mis
Maar eendag sal ons alles sien
Net soos dit werklik is

Nou staar ons nog verwondered
Ons gedagtes vasgeknoop
Maar eendag as Jesus kom met die raaiselspieël by Hom
Sal ons Sy waarheid duidelik sien, die anker van ons hoop

Steeds bly daar net die dowwe spieël met sy raaisel in die mis
Maar eendag sal ons alles sien
Net soos dit werklik is

Nou staar ons nog verwondered
Ons gedagtes vasgeknoop
Maar eendag as Jesus kom met die raaiselspieël by Hom
Sal ons Sy waarheid duidelik sien, die anker van ons hoop
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Toe ek nog 'n kind was (1 Korintiërs 13: 11 - 13)

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut du smiley
2| symbole en bas du téléviseur
3| symbole à gauche de la cible
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid