paroles de chanson / Piet Smit parole / Die Pad Wat Jy Moes Loop lyrics  | ENin English

Paroles de Die Pad Wat Jy Moes Loop

Interprète Piet Smit

Paroles de la chanson Die Pad Wat Jy Moes Loop par Piet Smit lyrics officiel

Die Pad Wat Jy Moes Loop est une chanson en Afrikaans

Kom dink 'n bietjie aan jou lewe
En aan die onbekende pad wat jy van kleintydaf moes loop
Kom dink aan elke afdraai, elke kruising, elke stop
Aan al die kronkels in die pad wat jy moes loop

Kom dink dan aan die gang van jou gedagtes
Aan al die vrae sonder antwoord wat geknoop het in jou kop
Kom dink aan elke ja, elke nee toe jy moes kies
Al die besluite langs die pad wat jy moes loop

En o ek glo
Dan weet jy
Dan glo jy
En dan verstaan jy

Alles was presies net soos dit moes wees
Elke keer wat jy moes afdraai op die pad wat jy moes loop
Was dit die leiding van die Heilige Gees
Elke keer wat jy moes luister na die fluister in jou kop
Was dit die stem van die Heilige Gees

Kom dink dan aan die tye wat jy alleen was
Aan al die hartseer, eensaam plekke in die donker langs die pad
Kom dink dan aan jou Skepper, hoe Hy altyd by jou was
Hoe Hy elke keer maar daar was soos jy roep

En o ek glo
Dan weet jy
Dan glo jy
En dan verstaan jy

Alles was presies net soos dit moes wees
Elke keer wat jy kon bid en voel jy's naby aan jou God
Was dit die troos van die Heilige Gees
Elke keer wat jy kom bid het, vrye toegang tot jou God
Was dit die voorspraak van die Heilige Gees

Troue Leier
En Vertrooster
Hy sal altyd
By jou wees

Hy is jou voorspraak
By jou Vader
Jou beste vriend
Die Heilige Gees
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Die Pad Wat Jy Moes Loop

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de l'enveloppe
2| symbole à gauche du casque
3| symbole à droite de l'étoile
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid