paroles de chanson / Joshua Na Die Reën parole / Wie Is Jy Nou lyrics  | ENin English

Paroles de Wie Is Jy Nou

Interprète Joshua Na Die Reën

Paroles de la chanson Wie Is Jy Nou par Joshua Na Die Reën lyrics officiel

Wie Is Jy Nou est une chanson en Afrikaans

Ek staan soms sprakeloos
Gedwing om my mond te hou en wie is ek nou?

Ek sien jou woorde vlieg
Die een na die ander en ek moet bieg
Ek's moeg om my gevoelens in te hou
Want my hart se stem bly nooit ooit stil nie
Maar hoe sal jy weet as ek nooit iets sê nie?

En nou as my woorde kan bou aan jou
Sou jy alles anders sien
Sou jy anders voel
Sou jy weet wie jy is
En nou as my gedagtes sou waar word oor jou
Sou jy weet wie jy moet wees
Sou jy ophou om te vrees
Want jy weet wie is jy nou

Verbeel jou woorde kom
En verlore tye soos 'n suiderkruis kom
En jou jou rigting help bepaal
Want as jou hart sy roep verstaan
Kan moeilike tye kom, jy sal kan staan
En jou hart se stem bly nooit ooit stil nie
Maar hoe sal ek weet as jy nooit iets sê nie?

En nou as my woorde kon bou aan jou
Sou jy alles anders sien
Sou jy anders voel
Sou jy weet wie jy is
En nou as my gedagtes sou waar word oor jou
Sou jy weet wie jy moet wees
Sou jy ophou om te vrees
Want jy weet wie is jy nou

En nou
En nou
En nou
En nou
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Wie Is Jy Nou

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de la poubelle
2| symbole à droite de la maison
3| symbole à droite du smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid