song lyrics / Saarkie / Waar Le Jou Hart lyrics  | FRen Français

Waar Le Jou Hart lyrics

Performer Saarkie

Waar Le Jou Hart song lyrics by Saarkie official

Waar Le Jou Hart is a song in Afrikaans

Waarvandaan kom jou drome?
En waar lê jou hart?
As ek my hart vir jou gee sal jy nice wees of net daarop trap?
Mmmm waar lê jou hart?

Wil jy nie lê in my liefde nie?
Wil jy nie saam met my weghol nie?
Wil jy nie lê in my liefde nie?
Jy kan maar saam kom
Jy kan maar saam kom
Mmmm waar lê jou hart?

Maar die deure wat jy toemaak
Ooh en deur jou venster loer
Jy's lyk my buite sonder die wete dat jy dit nie bedoel
Mmmm waar lê jou hart?

Wil jy nie lê in my liefde nie?
Wil jy nie saam met my weghol nie?
Wil jy nie lê in my liefde nie?
Jy kan maar saam kom
Jy kan maar saam kom
Mmmm waar lê jou hart?
Mmmm waar lê jou hart?

Ek kan jou nooit rerig lees nie
Mmm en dit maak my bang
Ek wens soms meer maar die wind het jou woorde vervang
Mmmm waar lê jou hart?

Wil jy nie lê in my liefde nie?
Wil jy nie saam met my weghol nie?
Wil jy nie lê in my liefde nie?
Jy kan maar saam kom
Jy kan maar saam kom

Wil jy nie lê in my liefde nie?
Wil jy nie saam met my weghol nie?
Wil jy nie lê in my liefde nie?
Jy kan maar saam kom
Jy kan maar saam kom

Wil jy nie lê in my liefde nie?
Wil jy nie saam met my weghol nie?
Wil jy nie lê in my liefde nie?
Jy kan nog saam kom
Jy kan nog saam kom
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Waar Le Jou Hart lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the thumbs up
2| symbol to the left of the star
3| symbol to the right of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid