song lyrics / Saarkie / As Die Hippies Begin Dans lyrics  | FRen Français

As Die Hippies Begin Dans lyrics

Performer Saarkie

As Die Hippies Begin Dans song lyrics by Saarkie official

As Die Hippies Begin Dans is a song in Afrikaans

Ek't gespeel op vaste lande selfs 'n eiland hier en daar
Mense op my pad het ek voor baie lief geraak mmmm
Om elke hoek en draai

Ek't my hart verloor in die Vrystaat ook in Mosselbaai
Op daai strand het ek verlang met jou gaan soek haar in die baai mmmm
Onthou jy daardie dag?

Ooh as jy langs my staan
Ooh as die hippies begin dans
Vat jy my terug na die ou dae, die jong dae ons lekker vry, ons skooldae
Vat jy my terug na die rock shows en DJ's vaatjie vat op die punt
Onthou jy daardie jaar?
Ooh as jy langs my staan
Ooh as die hippies begin dans

Een keer in die Klein Karoo dit was nat daardie jaar
Het jy my hart kom steel met jou glimlag staan jy daar mmmm
Onthou jy daardie dae?

Jy's my Suiderkruis as ek verdwaal as ek my rigting verloor
Jy's my hand in die donker jy's die stem wat ek wil hoor mmmm
Jy't met my hart kom toor

Ooh as jy langs my staan
Ooh as die hippies begin dans
Vat jy my terug na die ou dae, die jong dae ons lekker vry, ons skooldae
Vat jy my terug na die rock shows en DJ's vaatjie vat op die punt
Onthou jy daardie jaar?
Ooh as jy langs my staan
Ooh as die hippies begin dans

Vat jy my terug na die ou dae, die jong dae ons lekker vry, ons skooldae
Vat jy my terug na die rock shows en DJ's vaatjie vat op die punt
Onthou jy daardie jaar?
Ooh as jy langs my staan
Ooh as die hippies begin dans
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for As Die Hippies Begin Dans lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the thumbs up
2| symbol to the right of the padlock
3| symbol to the left of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid