song lyrics / Saarkie / Suidwes-Afrika lyrics  | FRen Français

Suidwes-Afrika lyrics

Performer Saarkie

Suidwes-Afrika song lyrics by Saarkie official

Suidwes-Afrika is a song in Afrikaans

As Augustus begin
En die wind onrus in die droogte sou vind
En as jou voetpad duiserig na niks uitloop

En niemand kan jou echo teen
Die kraanse hoor voel jy alleen?
Sê my voel jy alleen?

Maar weet jy ek sal jou kom haal in die
Skiet skemer van Suidwes-Afrika?
As ek jou soek in die nag
Sal jy dit weet terwyl jy wag
In die skemer van Suidwes-Afrika?

Sal dorsland oorwin?
Sal ons stryd ons na die eindpunt bring?
Nou is jy dalk 'n groot mens of half kinds?
As die skemer jou geeste vlek verdrink
Verlang jy na jou huis, jou ma se kombuis?
Jou pa se vuurmaak plek en sy diepste gesprek is jy alleen?
Sê my voel jy alleen?

Maar weet jy ek sal jou kom haal in die
Skiet skemer van Suidwes-Afrika? (Suidwes-Afrika)
As ek jou soek in die nag
Sal jy dit weet terwyl jy wag
In die skemer van Suidwes-Afrika? (Suidwes-Afrika)
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Suidwes-Afrika lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the television
2| symbol at the bottom of the heart
3| symbol at the top of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid