song lyrics / Saarkie / Dullstroom lyrics  | FRen Français

Dullstroom lyrics

Performer Saarkie

Dullstroom song lyrics by Saarkie official

Dullstroom is a song in Afrikaans

Ek lê hier in jou doring boom
Jou gedagtes is so onbekend
Ek vra jou om my bly te oormerk
En ek ryg, ek ryg jou deur my hart

Jy vlieg op jou rooi oog perd
Vat aan alles wat jy wil vlam
Maar jou wêreld lê in onkunde as dit kom by my

Ek wag vir jou in die doodse stilte
Ek wag vir jou in die somer reën
Elke dag se seisoen wat verby gaan
As ek dink aan jou hou ek nog vas aan jou
Want elke tree loop die aarde terug na jou

Ek hak vas in jou doring boom
Neem my in jou oë
Neem my weg van die verwyte
En ryg, ryg my deur jou hart

Jy vlieg op jou rooi oog perd
Vat aan alles wat jy wil vlam
Maar my wêreld lê in onkunde as dit kom by jou

Ek wag vir jou in die doodse stilte
Ek wag vir jou in die somer reën
Elke dag se seisoen wat verby gaan
As ek dink aan jou hou ek nog vas aan jou
Want elke tree loop die aarde terug na jou

Weer deur en kom na my
Bly by my hou vas aan my
Niemand sal jou hier kom soek nie
Niemand sal jou hier kom haal

Ek wag vir jou in die doodse stilte
Ek wag vir jou in die somer reën
Elke dag se seisoen wat verby gaan
As ek dink aan jou hou ek nog vas aan jou
Want elke tree loop die aarde terug na jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writers: ADELE FOUCHE, LIESL BOTHA, LOURENE MOSTERT, SWART MARIA, ZANDA ANDREA GREEFF

Comments for Dullstroom lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the smiley
2| symbol to the left of the bulb
3| symbol at the top of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid