song lyrics / Saarkie / Die Son lyrics  | FRen Français

Die Son lyrics

Performers SaarkieAdelè Fouché

Die Son song lyrics by Saarkie official

Die Son is a song in Afrikaans

Die Son Lirieke en melodie - cdele Fouché

Oooooh, die son in jou hare
Skyn goue snare
Die kitaar in my hand
csook die maanlig skyn
Diamante op die lyne
Langs jou oë wat praat van tye lank verby

Oooooh, jou hare in die wind
Waai die blare in n kring
Dirigeer jy met jou hand
csook die weerlig skok
Blitsstok hou jy vas
Soos Zeus stuur jy gloedgolf
En Storms oor die see

Oooh, die hemelruim bo jou oë
Laat my in Kleiner dinge glo
Soos die paaie om my hand
csook die aandster skyn
Silver op die duine
In my drome van tyding oor geluk

Ooooh, die son in jou hare
Skyn goue snare
Die kitaar in my hand
cs ook die maanlig skyn
Diamante op die lyne
Langs jou oë wat praat van tye lank verby
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writers: ADELE FOUCHE, LIESL H BOTHA

Comments for Die Son lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the clock
2| symbol at the bottom of the cloud
3| symbol to the left of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid